Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Mata Mata Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -2 hours ago
Sjoe November 2026 Johann L -2 hours ago
Sjoe November 2026 Geert -2 hours ago
Nee wat, ... November 2026 Chris Boucher -3 hours ago
ChrisB Kgalagadi Oktober 2026 Jan Meyer -5 hours ago
misverstand!!! Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -12 hours ago

Forum stadig

Durban
Profile picture for user dassie
Submitted by dassie on
Forums

Ek sukkel met die Forum hy is vrek stadig .Het enige ander lede probleme met hulle spoed .Ek gebruik FireFox

Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Thu, 23/11/2017 - 15:38

Dassie by my is alles ok. Vodacom 3G, kantoor netwerk bietjie stadig.  Chrome, Edge en foon yes

 

Enigiemand anders wat probleme het?

0
Durban
Profile picture for user dassie

dassie

Thu, 23/11/2017 - 16:03

Okay dankie Voortrekker en Freda snaaks dat al my ander forums en ander web sites werk lekker net Kamp Forum wat so traag is

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Thu, 23/11/2017 - 20:29

tDassie, Freda en Stephan en enige ander lede wat sradige forum ervaar op Firefox. Ek het Firefox installeer en paar toetse gehardloop en dinge lyk reg. Ek ervaar wel op alle platforms dat die inset boks / editor langer neem om te laai.  

Ek het wel vandag ook ervaar daar was moontlike onderhouds werk op die server gedoen. Kom ons hou dit dop.

Dankie dat julle dit onder my aandag bring yes

0

Hi Voortrekker dit bly maar nog ongemaklik stadig hier by my ek het vanaf gister aand die probleem opgetel .Soos ek se al my ander webwerf goed werk normaal .Net snaaks dat dit met Kamp Forum gebeur .

0
Durban
Profile picture for user dassie

dassie

Fri, 24/11/2017 - 12:57

Hi Voortrekker ek het nou  net sit en dink die Forum het vir my so stadig geraak net na my Fire Fox met n nuwe Update ge-instaleer het .Sal bietjie loer of die fout daar is .Enige iemand wat Fire Fox het en moes update ?

0
Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader

Len Loader

Mon, 27/11/2017 - 10:29

Hier by ons in Brackenfell gebruik ek Chrome en vind Kampforum ook stadig.  Dis egter nie 'n groot probleem nie, ek is mos afgetree en is self ook al 'n bietjie stadiger !

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Thu, 07/05/2020 - 13:46

Onder die Koffie kroeg is genoem dat die Forum aansienlik stadiger is.  Ek het eers gedink dit is Telkom maar dan sou die ander dit nie ondervind het nie.

Ek kry gereeld die rollende gewag tussen plasings as ek iets op gesit het.

.

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Thu, 07/05/2020 - 15:20

Selfde hier, ek kry selfs "timed out" errors, en dit nadat die fibre Dinsdag gekoppel is. 

Ek het 'n "speed test" gedoen, die aflaai spoed gaan oor 20mbps,  op laai so om en by 7mbps, dus, kan dit nie 'n lyn fout wees nie, maar servers?

SANPARKE is blits vinnig, so ook ander web blaaie.

0
Kleinmond
Profile picture for user Chris Boucher

Chris Boucher

Thu, 07/05/2020 - 18:23

... dit wil voorkom of die forum nou frustrerend stadig is. Ander 'web sites' maak vinnig oop. Maar onse forum ....???

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Sat, 16/05/2020 - 11:13

Ek het nou met die Host gesels en gevra dat hulle die sekuriteit bietjie lig.  Daar is onlangs vreeslik baie gevalle waar webwerf sekuriteit gebereek word en daarom die nuwer server waarop Kampforum tans hardloop.     Elke webwerf se sagteware is ook nie dieselfde nie so dit moet maar verstel word volgens elke sit.   Ek het inelkgeval nou aangevra vir kwotasie om die hele ding te update en upgrade want ek het nie huidiglik tyd om daaraan af te staan nie.  

 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus