Forums
Hierdie was my laaste poging gewees, Want ek het nou al soveel keer probeer inlog die afgelope paar maande dat ek totaal moed opgegee het. Gelukkig in my soektog in my mails kry ek toe my inlog-Detail. Nou is ek weer hier, Hallo almal . As ek so kyk het ek baie om op te vang.
Welkom terug, moet net nie…
Welkom terug, moet net nie weer uit teken nie.
Mooi Tora! Nou het jy nie…
Mooi Tora! Nou het jy nie meer 'n verskoning nie. Bly by ons van nou af....
Welkom terug Tora…
Welkom terug Tora.
As jy sukkel met inlog, stuur net 'n e-pos aan admin.
Gelukkig het ek 'n Mail wat…
Gelukkig het ek 'n Mail wat jy vir my gestuur het gefile toe ek ook so gesukkel het om aan te teken.
Dankie almal ek glo ek gaan…
Dankie almal ek glo ek gaan nie weer my inlog details verle nie. OUD word is gewoonlik die verskoning, maar myne is net onnoselheid.





Hallo Tora, dit is lekker om…
Hallo Tora, dit is lekker om weer van jou te hoor. Bly jy kon weer aanteken!