Welkom

Description
Welkom nuwe lede!    

Johann Lock

Kleinmond
Submitted by Chris Boucher on
Forums

Ek plaas hierdie onder die "Welkom" onderwerp. Ek voel lus om jou weer welkom te heet. Ek's bly om te sien jy begin weer deelneem aan die forum. En ek bedoel dit, want jy't nog altyd sinvolle bydraes gelewer.

0

Hallo!

Krugersdorp
Submitted by Antjie Splash on
Forums

Hallo almal! Antjie Splash hier... eintlik is my naam Annatjie en ons het ons Sprite Splash gaan haal die naweek. 
Hoop ek groet op die regte Forum?

Na jare se tent kamp het ons uit eindelik ‘n wieletjie huis aan geskaf. Sien uit om hier na julle tips en truuks te “luister”

0

Hallo almal

Cape Town
Submitted by 4wd on
Forums

Ek wil darem net groet hier op die forum. My naam is Marius en ek en my vrou Kim is kranige kampers! Ons is van Kaapstad en soos almal hier op die forum het ons n liefde vir die buitelewe en geniet die natuur. 

0

Welkom

Nylstroom
Submitted by DIE OOG on
Forums

Ons is al 3 maande lid van die kampforum en het ons self nog nie voorgestel nie.Dit moet seker reggestel word ek is Hannes en kamp saam met my vrou Karin en Ruan.Ons kamp met n tent en sleepwa en het reeds 3 maande aan die suidkus gekamp.Baie dankie vir die voorreg om by jul forum te kan wees .Gr

0

Nuwe lede

Tom Burke
Submitted by Hennie@kamp on
Forums

Baie dankie vir die aanvaar en toelating tot die forum. In kort... Ons was aktiewe tent kampers tot so 10jr terug en na 'n reeks aaklige en minder aangename ondervindings het ons die kamp lewe verruil vir die grief van vakansie wooneenhede.

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus