Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Wyse besluit Len gaan weer Kruger Wildtuin… Geert -2 hours ago
"Smart move" Len gaan weer Kruger Wildtuin… Wessel Strydom -4 hours ago
Wessel se vraag : Len gaan weer Kruger Wildtuin… Len Loader -4 hours ago
Aide Call 24/7 Len gaan weer Kruger Wildtuin… Len Loader -4 hours ago
Net in skukuza ??? Len gaan weer Kruger Wildtuin… Wessel Strydom -4 hours ago
Ek het my huurvoertuig, 'n… Len gaan weer Kruger Wildtuin… Len Loader -5 hours ago

Hoe maak jy n tent vas op plaveisel teen storms.

Middelburg Mp
Submitted by Willie on
Forums

As jy n tent moet op slaan op plaveisel wat is die beste manier om hom vas te kry dat wind hom nie weg waai nie.Tent is kleiner as plaveisel en grond gedeelte is te ver tent penne.

Centurion
Profile picture for user Dusty

Dusty

Tue, 11/09/2018 - 05:32

Willie, ek gebruik my koordlose boor saam met 'n sement boor punt en boor dan op die hoeke van die plaveistene. Dan slaan ek die penne tussen die  stene in. Baie keer is daar genoeg spasie op die hoeke vir die penne om deur te gaan.

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Tue, 11/09/2018 - 07:51

More Willie, ek maak ook soos Dusty, ek het twee "masonry" boorpunte in die gereedskap kas.

1 x 6 x 200mm en,

1 x 8 x 400mm.

Eh gebruik hulle ook op tereine waar die grond baie hard is oom die penne nie so te buig nie.

 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus