Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

luister nou wereldwyd stereo

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

Malelane Camp KNP

Algemene Inligting

Resensies

Middag vriende

Ek was aangenaam verras met die kampie. Ek het vir 'n nag daar gaan staan, bloot om vroeg die volgende dag uit die wildtuin te wees.

Lekker klein, met krag, en netjiese gemeenskaplike kombuis. Tot met vrieskaste om te gebruik.

Ek het gedink almal gebruik dit as 'n 1 nag staning, maar daar was baie wat ooglopend vir 'n lang periode daar gekamp het. Ablusie is skoon en alles werk, mens moet net self die hek oopmaak om binne te gaan.

Ongelukkig is dit net oorkant die rivier van Malelane dorp, en mens hoor die hele nag die gedreun van die suikermeule.

Ek sal weer daar gaan oornag oppad dieper in widtuin, bly goedkoper en veiliger as enige kampplek net buite wildtuin.

 

Beveel jy hierdie plek aan?
Ja
My Gradering
7 uit 10
Kamp Datum
Junie 2019
Toegangbaarheid
Grondpad met enige sleepkombinasie
Troeteldiere vriendelik
Nee
Elektrisieteit by staanplekke?
Ja
Water by staanplekke?
Ja
Staanplekke?
Grond
Winkel?
Nee
Ablusies
4uit 5
Sekuriteit
3uit 5