Tjaart@2009, baie welkom hier by ons, en lekker kuier.
Vertel gerus meer van jou/julle.
Welkom Buurman
Welkom Tjaart. Heng die forum het jou kontak besonderhede gesoek.
Verlede Sondag verby jou huis gery, maar alles doodstil.
Ek het jou ge-mail, maar ek vermoed jou e-pos adres het verander.
Nogtans, welkom
DK Darem nou wakker…
DK Darem nou wakker geword nee was by die huis gewees as jy nou weer hier verby ry kom maak n draai
Welkom Tjaart
Gesels lekker saam. Hierdie is 'n puik forum. Geniet dit saam met ons.
Tjaart se klok
Tjaart, waar is jou hek se klokkie wat ń sein stuur tot binne die huis.
Ek het verlede Sondig soos ń bedelaar gekap met my sleutels, maar toe die bes gegee. Ek wou hooter blaas, maar was skrikkerig dat mense gaan "moan".
By jou lyk dit dieselfde as by my, pure "tronk" om ons besittings veilig te hou.
Tjaart, jou mail
Die een wat ek nog gehad het was:
ventert@..........
Jy kan maar gerus die hooter…
Jy kan maar gerus die hooter blaas almal hierrond doen dit het nie n klokkie of iets by die hek nie jammer het jou nie gehoor nie
DK sien jy het die email…
DK sien jy het die email adres verkeerd is ventert@lantic.net
Welkom Tjaart.
Mis julle hier op Swadini. Ons staan op Johan se plek.
Groete tuis.
Was hierdie jaar vir 3 weke…
Was hierdie jaar vir 3 weke by T.O STRAND saam met Johan hulle hulle was vir n maand daar my vrou werk nog so kan nog nie so lank staan nie ook baie lekker by T.O.Strand gestaan Tariewe baie billik Geniet Swadini
Jou gebruiksnaam is verander…
Jou gebruiksnaam is verander na Tjaart. Gebruik dit asb wanneer jy inteken. Wagwoord bly dieselfde.





Welkom.
Baie welkom Tjaart, lekker saam gesêls.