Forums
Welkom Schalk, gesêls lekker…
Welkom Schalk, gesêls lekker saam, hoop om van mekaar se kennis te tap.?
Baie dankie, julle. Ek is…
Baie dankie, julle. Ek is een van die joernaliste by WegSleep. Soos julle seker reeds weet smelt ons van Augustus af metWegRy saam. Ek gaan plak Media24 se nuusverklaring oor die samesmelting in die draad genaamd "WegSleep".
Sê gerus as daar enige vrae is.
Groete!





Baie welkom Schalk. Jy moet…
Baie welkom Schalk. Jy moet lekker saam gesels.