Forums
Ons is baie bly om jou hier te verwelkom. Ons vertrou jy gaan inval en lekker saamgesels. Vertel ons asseblief van jou ondervindinge in die kampwêreld. Hier gesels ons oor alles en hoe meer mense saampraat, hoe lekkerder. Ons hoop om gou van jou te hoor.
Baie welkommmmmm!!!
Adriaan, BAIE welkom, soos Freda genoem het, VERTEL!!!!





Baie Welkom Adriaan!
Baie Welkom Adriaan!