Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
ChrisB Kgalagadi Oktober 2026 Jan Meyer -41 minutes ago
misverstand!!! Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -7 hours ago
Wessel ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -9 hours ago
Chris B Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -10 hours ago
Lekker Chris. Het dit geniet… Kgalagadi Oktober 2026 neef Herman -12 hours ago
Kom ek probeer nog een Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -12 hours ago

Jockey wiel bout.

Vaalpark
Profile picture for user Johann L
Submitted by Johann L on
Forums

My Penta se jockey wiel bout het nou vir die 4de keer gestrip, elke keer kos dit my 'n paar rand om 'n nuwe te gaan koop. Ry nou permanent 2 x M8 boute saam as rugsteun.

Nou wonder ek, gaan dit nie beter uitwerk om een spesiaal te laat maak van "high tensile" / vlekvrye staal nie?

My vermoede is dat die beweging op die jockey, met die movers, dalk die bout "skut", en dan veroorsaak dat dit beweeg en "strip". Ek draai nooit die bout verskriklik vas nie, want ek is juis bang die ding druk te styf teen die buite pyp en maak so dan skade.

Enige voorstelle?

Oudtshoorn
Profile picture for user neef Herman

neef Herman

Tue, 16/01/2024 - 11:11

Smeer so bietjie anti seize op die skroefsraad Johann. Die skoon gesnyde deel sal vinnig roes, en dan knyp die spul weer. Voorspoed.

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Tue, 16/01/2024 - 11:47

Dankie vir die advies, sal so maak. Ek het net gewone EP2 ghries hier en sal môre by Midas gaan kry.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus