Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Goeie mòre Wessel ! November 2026 Len Loader -3 minutes ago
Water November 2026 Geert -1 hour ago
Dinokeng C&L November 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
Dinokeng C&L November 2026 Johann L -3 hours ago
Len... November 2026 Wessel Strydom -4 hours ago
Johann... November 2026 Wessel Strydom -4 hours ago

Frustrerende advertensies/fotos op webblad

Submitted by ELU on
Forums

Ek sien heeltyd hierdie string fotos/advertensies in die middle van my webblad as ek 'browse'?? Help asb want dit maak die lees van drade baie moeilik - hoe raak ek ontslae daarvan asb?? Sien foto hieronder.

Dankie byvoorbaat

 

Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Mon, 08/05/2017 - 13:26

Hi ELU.

Watse Browser gebruik jy?     Dit lyk soos Internet Explorer 11.     Nou sien ek jy het 'n Chrome browser ook net regs van jou windows media player op jou taskbar, en wil voorstel dat jy Chrome gebruik vir hierdie forum platform.   Die ouer Internet explorers werk nie meer lekker met alle nuwe webwerf platforms nie.   Ons stel voor nuwe Microsoft Edge, Chrome of Firefox. 

 

Jammer vir die ongerief!

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Mon, 08/05/2017 - 16:04

Myne was net so deurmekaar totdat ek op Chrome begin ingaan het.   Voortrekker, moet ons nie dalk bo-aan die blad dit noem nie?   Net om mense te waarsku wat dit nog nie probeer het nie en maar aansukkel of opgee met 'n deurmekaar blad.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus