Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Goeie nuus Verskoning Rona du Plessis -1 hour ago
Vir Maurits Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 hour ago
Dankie......... Verskoning Len Loader -1 hour ago
Maurits... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -2 hours ago
Montagu Oktober 2026 saam gesels maurits1 -2 hours ago
Dankie Wessel. Oktober 2026 saam gesels Jan Meyer -3 hours ago

Kar valve grondseil penne

Centurion
Profile picture for user Voortrekker
Submitted by Voortrekker on
Forums

Dankie Stoffel vir my valves!  Hulle werk baie lekker om my grondseil vas te hou yes​​​​​​

Kar valve

Kar valve

Kar valve

Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Sun, 27/05/2018 - 16:59

Ek het ook vir lank ou kar valves gebruik, toe dink ek, ek is slim, en vervang dit met hierdie sagte mildsteel penne met die piering kop, wat 'n fout.

Dit is mos ligter in gewig as die valves glo my, ek sal weer vir my so agt ou valves gaan kry hier in Vanderbijlpark, hier sal iewers 'n Land Rover werkwinkels wees?

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Sun, 27/05/2018 - 18:24

Willem, dit is'n blink idee.

Ek onthou nou dat jy dit noem, jy het voorheen ook daarvan melding gemaak?, oud word is nie vir sussies nie?

Ek het reeds nou so digitale "help my onthou" lysie op die foon, ek gaan die 6" spykers met washers daar op sit. 

0

As iemand se Ford Ranger dalkies die gees gee (kwessie van tyd)  ek soek ook van daai valves, werk veral 100% as jy toue moet inkap in harde grond soos die Kruger Park bv

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Mon, 28/05/2018 - 16:16

Hier kom nou briljante planne na vore?

Anton, jou spot jy, ek het wragties vergeet om dit op die onthou lysie te sit, en ek was by plaaslike harde ware winkel vanoggend?

Ek sit nou op die lysie vir Woensdag se BW besoek tyd, okay, dit is nou op.

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Fri, 22/06/2018 - 19:25

Willem, ek het toe vir my so klomp 6" spykers en washers gekry en dit by Buffelspoort gebruik. Dit werk baie goed, veral tussen die plavei stene, as die spyker buig, kap ek dit sommer gou weer reguit?

Ek het wel bietjie duur betaal vir dit hier in Vaalpark, maar wou nie al die pad Vanderbijl toe ry vir so paar goedjie nie.

6"spykers

 

0
Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader

Len Loader

Fri, 22/06/2018 - 21:09

Dakspykers het ingeboude wassers, is lekker dik, roes nie en het 'n soort skroefdraad wat keer dat hulle maklik uittrek.  Goedkoop, oral beskikbaar en hou jare.

Ek gebruik ook enjin-"valves" maar my ou wederhelfte (weet natuurlik nie veel van enjin onderdele nie) vra altyd of sy vir my die "pistons" kan aangee !

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus