Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Stap 2.   Wag vir… Ek gaan verloor!!! Voortrekker -3 hours ago
Stap 1.  Aanvaar die… Ek gaan verloor!!! Voortrekker -3 hours ago
Kampe wisseling Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -6 hours ago
Goeie môre Anton, ek sien… Oktober 2026 saam gesels Lapskag -6 hours ago
Rona ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -7 hours ago
Kgalagadi-paaie Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -7 hours ago

Welkom ELSA

Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps
Submitted by Frieps on
Forums

Elsa, ek sien jy is ons heel nuutste lid en dat jy aanlyn is!   Baie welkom by Kampforum.   Jy moet asseblief saam gesels, dit sal tog te lekker wees om 'n versterking in vroulike bydraes te kry.laugh   Vertel ons meer van jul kampdinge, dit sal tog te gaaf wees om van jou te hoor.

Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader

Len Loader

Wed, 27/06/2018 - 05:04

As jy hier lees Elsa, welkom op ons geselsforum.

Ek hoop nie jy het net geregistreer soos dikwels gebeur, net om 'n klagte aanhangig te maak nie.  Ons wag graag om meer van jou te hoor.

0
Worcester

Bolander

Wed, 27/06/2018 - 20:24

E lsa,wees gegroet,so ook al die ander nuwe lede.Op hierdie forum raak dit baie lekker,gesels saam.Miskien kamp ons mekaar dalk raak,wat n plesier sal dit nie wees nie. 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus