Lalanathi

Algemene Inligting

Resensies

Strandfontein
Profile picture for user Johan Coetsee

Johan Coetsee

Thu, 22/11/2018 - 15:22

Dit is 'n stil netjiese kampplek. Die geboue en ablusies is nie nuut en modern nie maar word netjies skoon gehou. Daar is 'n klere waskamer met doeërs en 'n speelkamer met 'n biljart tafel, tafeltennis tafel en veerpyltjies. Eendjies en ganse loop deur die kampplek. Ons het die uitbroei van 'n klomp klein eendjies dop gehou!. Die strand is stap afstand deur 'n hekkie en oor die treinspoor. Die staanplekke met ablusieblok

Beveel jy hierdie plek aan?
Ja
My Gradering
6 uit 10
Kamp Datum
November 2018
Toegangbaarheid
Maklik met enige Sleepkombinasie
Troeteldiere vriendelik
Ja
Elektrisieteit by staanplekke?
Ja
Water by staanplekke?
Ja drinkbaar
Staanplekke?
Gras
Swembaddens?
Koue Swembad
Winkel?
Nee
0
Pretoria
Profile picture for user Geert

Geert

Wed, 18/11/2020 - 21:05

Dis jammer om te hoor Lalanathi gaan volgende jaar hulle deure sluit. Die grond behoort aan Transnet en Transnet gaan blykbaar nie hul huurkontrak hernu nie

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus