Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Lekker gelag, Geert,... Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 hour ago
Goeie Hout ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -3 hours ago
Laaste probeerslag - dit lol Rock View Lodge Nelspruit Rona du Plessis -3 hours ago
Lodge gedeelte Rock View Lodge Nelspruit Rona du Plessis -3 hours ago
Kleedkamers en opwas Rock View Lodge Nelspruit Rona du Plessis -3 hours ago
Dek vir almal se gebruik Rock View Lodge Nelspruit Rona du Plessis -4 hours ago

ATKV Klein Kariba

Secunda
Submitted by Sleep nou on
Forums

Naand julle help bietjie gaan al vir jare Natalia toe en nou en dan Eiland toe albei oorde puik en my persoonlike gunsteling van alle oorde is Eiland. Ek en Berdien gaan volgende jaar April vir ons eerste buite seisoen vakansie hou nou die vraag is wie van julle het al gekamp by Klein Kariba en wat se staan plekke is redelik groot en lekke ek het geen idee hoe dit daar is nie hoe het jy oord ervaar. Hoor van julle

Centurion

Dusty

Mon, 24/07/2017 - 05:06

Sleepnou, daar is twee tipes staanplekke. Die met alfabet nommers is staanplekke onder skadunette op plaveisel. Die met nommers is op grond met heelwat koelte bome. Soos jy in gery kom kry jy eers die op die grond en dan die met plaveisel. Daar is egter geen gras by die grond staanplekke nie.

Ek het in 'n woonstel eenheid gebly en het ongelukkig geen fotos nie. Dit was so 2 maande gelede

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Mon, 24/07/2017 - 10:19

Nou gee ek my staanplekke weg.

Die onder die skadu nette is baie lekker maar nie almal is geskik vir die dubbel as nie.
Die staanplekke wat ek gemerk het 1, 5, 9, 13 is vir my voldoende en naby die badkamers en is beslis nie beknop nie.  Vriende het Desember op 3 langs ons gestaan.

k

0
Secunda

Sleep nou

Tue, 25/07/2017 - 10:36

Thanks ou maat ja nou wag en sien wat gaan kom van die ATKV pat vorentoe

0
Springs

Rudi

Wed, 26/07/2017 - 15:53

Klein kariba is n asome plek, ons was 2 keer die jaar al da en het lekker da gekamp.

Die geriewe word baie skoon gehou by kamp plek tot laat in aand, bobejane was darm nie so groot probleem want dar is n arbeider wat met paint ball gun loop en aape skiet so hulle bly ma weg.

Net al wat sleg is as badkamer toe gaan in aand maak seker jy is nie alleen nie ,daai ligte werk op movement sensors en was al 2 keer gevan dat besig is om testrort en dan ewe skielik pik donker. 

ma ja baie lekker kamp plek.

0
Secunda

Sleep nou

Thu, 27/07/2017 - 07:48

Thanks Rudi lyk ek gaan nie fout maak om daar te kamp nie

0

Hello 

Wil hoor watse staanplekke jy aanbeveel,gesien jyt nommers gegee,is die skadu beter as die grond?is al die staanplekke nie plaveisel nie. Ons is 5 gesinne watter sal jy aanbeveel. 

Dankie by voorbaat

San3

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Mon, 24/01/2022 - 08:18

Die onder die skadu nette is nice en naby die ablusies.  'n Dubbel as karavaan gaan nie onder almal in pas nie.  Hier bo is my gesprek "Mon, 24/07/2017 - 08:19" waar ek die eerste klomp aanbeveel.  Onthou ek het gekyk waar die Exclusive sal pas met vol tent.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus