Kampplekke

Description
 Vra uit of vertel  van kampEerplekke

Hemels

Sandbaai
Submitted by maurits1 on
Forums

Ek was so n bietjie lanklaas op die forum dus wil ek graag so ietsie.met julle deel. Ek her laasweek na n kampplek presies tussen Hermanus en Caledon gaan kyk vir n kort wegbreek volgende week. Die kamp se naam is : Hemels in die Valley. Baie netjies.

0

Uitsig Agri

Brits
Submitted by Wessel Strydom on
Forums

Kom ek vanoggend te wete van die plek. Dit is daar in Koster omgewing, lyk na 'n wild-jagplaas. Volgens die foto lyk dit na 'n plek wat ek van sal hou, al het die staanplekke nie elektrisiteit nie. 

2

Umfula

Vaalpark
Profile picture for user Johann L
Submitted by Johann L on
Forums

Gaan weer probeer om 'n inset te lewer, sukkel nou geruime tyd🤣

Ons en die kinders het so rukkie terug by by Umfula gaan kamp, Adriaan is baie lief vir visvang en, volgens hom, is dit die beste oord vir die rede.

2

NC Famous lodges

Brits
Submitted by Wessel Strydom on
Forums

Daar is 'n nuwe groep wat fokus op luukse oorde in die Noord Kaap. Soek gerus op internet na "NC famous lodges". 

Die reeds bekende oord Letzatsi by Van Rhynsdorp is deel van die groep. 

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus