Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Umfula is nie n slegte plek… Umfula Lapskag -13 minutes ago
Leeu Kgalagadi Oktober 2026 Geert -34 minutes ago
Neef ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -36 minutes ago
Maer Leeu? Kgalagadi Oktober 2026 neef Herman -1 hour ago
Kieterkatte Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
Slange Kgalagadi Oktober 2026 Goeie Hout -1 hour ago

HetVis ... Neef ...

Daspoort Pretoria
Submitted by Willem Brits on
Forums

Ek kyk 147 Kom Ons Braai en wonder wie is die baardman ?

.

Soos ek verder kyk besef ek maar dit is nie Neerf nie, maar wie is dit dan ?

Toe onthou ek maar ek het hulle al gesien.

Ja, dit is ons Kampforum TV sterre.  Hettie en Jan van Velddrif, HetVis, Hettie en Jan.

.
Jan
.
Hettie

HetVis, plaas vir ons die video hier asb.

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Fri, 12/07/2019 - 19:05

Well done dit is flippen (f@kken... laugh) nice gewees.

0
Vredenburg

HetVis

Sun, 14/07/2019 - 18:49

Ons het nog nie die video gekry nie.  Hulle stuur dit gewoonlik so week of twee na die eerste uitsending.  Sodra ons dit het, sal ek dit laai.

0
Secunda

Sleep nou

Tue, 16/07/2019 - 07:40

Ek die episode gemis maar nou is julle beroemd lekke man kom vertel ons bietjie meer

0
Port Elizabeth

Frieps

Tue, 16/07/2019 - 07:40

OK, ek het ook die program gekyk maar nie besef dit is 'n forumlid nie!   Hulle twee was wel my favourites want hul het die mooiste geaardhede gehad en sy sin vir humor was uitstekend.  Hy het my nogal aan Neef Herman laat dink.

Mooi julle!

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Tue, 16/07/2019 - 07:59

As julle die program gekyk het sal julle ook dié onthou.

.

Dit lyk soooo lekker 👍

Dit is nie maklik om 'n foto op die TV te neem nie, want as jy die groen knoppie druk dan verander die TV beeld en kry jy 'n ander foto 😣

0
Vredenburg

HetVis

Tue, 16/07/2019 - 10:28

In reply to by Willem Brits

Ons het nog nie die video gekry nie, maar sal dit laai sodra ons dit het.  Ons het nie kanaal 147 nie, so ons het dit ook nog nie gesien nie.

0

Ek het nie kanaal 147 Via nie, ek hoor maar wat die ander mense sien.  Praat jy nou.  Gister kry Jan 'n oproep van 'n vervaardiger wat hom wil gebruik in 'n fliek wat hulle wil maak.  Dit moet seker die baard wees wat so aanloklik is.

0

Ek was aaangenaam verras ... die gemoedelikheid en sin vir humor het ek en my vrou gereeld laat lag..( en die tannie het die ordentlikheid om vir die gaste te vra of sy kan rook... en hulle stem in min wetende die tannie rook PYP)

Lanklaas so onmiddelik 'n "liking" in persone ontwikkel... dit lyk na goeie mense en ek sal graag eendag as ek in die weskus is hul besigheid ondersteun

Respek

 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus