Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Wessel, Dinokeng Camp and Leisure… Johann L -5 minutes ago
Dinokeng kampe.... Dinokeng Camp and Leisure… Wessel Strydom -37 minutes ago
Nog iets op die horison.  … Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -1 hour ago
Pad Umfula Johann L -1 hour ago
Dinokeng Dinokeng Camp and Leisure… Johann L -1 hour ago
Geert enigiets is moontlik. … Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -1 hour ago

Webwerf Onderhoud Vrydag 6 September

Submitted by Admin on
Forums

Daar sal weer jaarlikse onderhoud en werk op funksionaliteit  en die databasis van kampforum gedoen word.   

As alles volgens plan loop sal die werk teen 8am begin en teen 12:00 klaar wees op Vrydag 6 September.  Kampforum sal nie funksioneer tydens die onderhoud werk nie.

Jammer vir enige ongerief.

Centurion

Voortrekker

Sat, 07/09/2019 - 06:58

So die onderhoud was halfpad suksesvol, maar daar was ook uitdagings omdat die laaste module opgraderings meer as 12 maande laas gedoen was.  Dit het veroorsaak dat tyd uitgehardloop het op die Vrydag en sal ons weer 'n ander dag moet probeer frown

0
Centurion

Voortrekker

Fri, 13/09/2019 - 08:05

So ons gaan weer moet probeer.   Laas Vrydag was daar gepoog, maar op die ou einde het ons die back-up gelaai  want daar is 'n paar uitdagings met die data basis wat nie die opgraderings ens. kon laat gebeur nie.    Ons het 'n drupal 8 expert ingekry wat geloer het en laat weet het hy sal die werk suksesvol kan doen.  Ek wag nou vir 'n datum waarop die werk gedoen sal word.

Groetnes!

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus