Forums
Welkom Rienie van Pretoria!
Rienie het julle kamp planne…
Rienie het julle kamp planne vir die komende naweek?
Julle moet Manyane geniet!…
Julle moet Manyane geniet!
Neem asb foto's en kom deel met ons (ek skimp vir artikel materiaal)
Baie welkom
Dit is lekker om jou hier te hê Rienie. Ons hoop jy gaan baie saamgesels op al die interessante onderwerpe.
Welkom Rienie
Welkom Rienie, lekker sasm gesêls en sien uit na daat fotos, geen fotos, dan het dit nie regtig gebeur nie.?





Welkom Rienie!
Ek hoop jy lees en kuier lekker saam met ons hier op KampForum.co.za