![]()
Baie dankie. Hou van die…
Baie dankie. Hou van die opset en reels wat ek hier sien. Laat my sommer dink aan 'n forum waaraan ek behoort het (In afrikaans) wat nou nie meer bestaan nie.
Skotvry is 'n buitelewe gesin wat hou daarvan om die klein kampplekkies (Offroad) te besoek op agter en verlate paaie. In kort ons kamp waar daar nie baie ander mense is nie.
MS
Baie welkom hier op…
Baie welkom hier op Kampforum Skotvry, hoop jy gaan kekker saam kuier.
Ai dis lekker om lede van…
Ai dis lekker om lede van daai ou afrikaanse forum hier bymekaar te kry.
Jy moet lekker saam kuier en asb julle agterpad kampe met ons deel.
Dis ook lekker om nog 'n lid van uit die Wes Kaap hier te hé.
Ek dog...........
Baie welkom amper-buurman van Bellville !
Toe ek jou forumnaam sien, dog ek dis Grace Mugabe wat aangesluit het !
Trek 'n bietjie los met 'n paar fotos van 'n onlangse kamp, asseblief.
Hahaha!...Grace Mugabe…
Hahaha!...Grace Mugabe.
Len, lyk my jy is 'n Lente mens!





Welkom Skotvry…
Welkom Skotvry
Oulike webblad en FB blad wat jy het. Ek hoop jy gesels lekker saam met ons hier op kampforum. Vertel gerus 'n bietjie van jouself.