Forums

Altyd, kan net lekker wees…
Altyd, kan net lekker wees as daai eier so lekker loperige geel het. ![]()
Onregverdig
Haai julle Bende,
Dis mos nou totaal onmenslik om so lekker resep oor man se middagete tyd raak te lees die dag as jy jou broodjies by die huis vergeet het.
Daai Jaffle lyk ekstra lekker op daai prentjie en ek voel Willem se eiergeel so teen die bek afloop.
Ja Swaer![]()





Lekke
Jafel bly altyd n wenner