Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

Kamp Kombuis

Description
its  Lekker Resepte, Stowe, Yskaste, Potte en Panne!  Hier kan jy deel en uitvra oor die kampkombuis.

Koelhouers

Brits
Submitted by wessels on Fri, 19/07/2019 - 10:46
Forums

Middag vriende Ek wil sommer kersopsteek en hoor watter tipe koelhouers julle gebruik, en sal aanbeveel. Ek wil nie noodwendig nog 'n 12v/220 tipe kas koop nie. Ek dink eerder in die rigting van die nuwer goed ge-isoleerde houers, soos bv die Coleman.