Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
13 Oktober - nm Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -9 hours ago
Lapskag dit is foto's wat ek… Uitsig Agri Voortrekker -19 hours ago
Baie mooi fotos Anton,… Uitsig Agri Lapskag -19 hours ago
Johann en lede.  Ek het die… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -23 hours ago
Johann ek was nou juis besig… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -1 day ago
Chris B Forum Herstel en terugvoering Wessel Strydom -1 day ago

Finding WW

Centurion
Submitted by Voortrekker on
Forums

My kinders hou baie van Mimo en Dory, die 2 vissies wie op die einde wel gevind was.

Nou wonder ek waar is ons eie visvanger, WilleWillemien?  Of hy dalk verlore geraak het tussen die visse met daai nuwe visvang camper van hom?

Ek dink ons moet almal vir hom 'n "contact" boodkskap stuur om te hoor hoekom is sy afwesigheid op die forum so opmerkbaar?

 

Centurion

Voortrekker

Sat, 30/09/2017 - 18:26

Terugvoering na my epos navraag oor die stilte.

"Hi Almal. Gaat goed dankie. Net besig met die bouery en herstel nadat my galblaas verwyder is. Een van die dae sal ons weer n sleepkar he. Ma gaan vir haar a Mahindra Tsar koop. Weet nie of julle weet nie maar ou Rinus werk deesdae op Hentiesbaai en het vir hom n skip gekoop. Verder is daar geen klagtes nie. Die wa is nog nie verkoop nie. Sal hom gaan haal as hy nie by einde Nov verkoop is nie."

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus