TO
galago private bush lodge
Zaagkuilsdrift
Sionbergh

 

 nuwe onderwerp graderings

The Ice Maker

Hier maak ons seker dat nie net jou drankies koud bly nie maar ook om jou tong te laat afkoel in die bosveld hitte, vir al jou ys benodighede, kom maak n draai, daar is twee keuses van tipes ys, gourmet en crescent. Kom maak n draai en maak jou “coolerbox” vol met vars en gefiltreerde ys. Vind The Ice Maker in Vaalwater op google Maps.

Industrie tipe
Enige Ys behoeftes
Epos
jwviljoen2407@gmail.com
Ligging
The Ice Maker Vaalwater