Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Double cheese burger November 2026 Geert -2 hours ago
30% November 2026 Geert -9 hours ago
see water November 2026 Geert -9 hours ago
KI November 2026 Rona du Plessis -13 hours ago
Kat aan die knaters beet. November 2026 neef Herman -17 hours ago
Groot teenstrydigheid November 2026 Wessel Strydom -17 hours ago

Boa Vista - Mosambiek - deur Segekok

Centurion
Profile picture for user Voortrekker
Submitted by Voortrekker on
Forums

boa vista

KLIEK HIERBO VIR ARTIKEL:

google kaart
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Tue, 28/11/2017 - 07:31

Deon dankie vir deel wat n plek daai prons nog vars daai water roep en se kom swem die kamp plek lyk ook baie lekke het jy darem n R&R vir my ook afgesluk

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Tue, 28/11/2017 - 07:56

Baie dankie vir die deel Deon. Sowaar 'n mooi plek!!!

Hoe het jy veiligheid, pad toestande en dies meer oor die algemeen in Moz gevind?

Ons sal jou terugvoering in die verband ook bair waardeer.

0
Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader

Len Loader

Tue, 28/11/2017 - 08:00

Dankie Deon, ek het lekker gelees  -  dit was min, maar dis in !

Ek aanvaar die R&R waarna verwys word is Rum & Raisin roomys !

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Tue, 28/11/2017 - 08:02

Ek glo dit was awesome want dit lyk awesome!   Baie dankie Segekok, soos jy sê, mens moet seker self gaan kyk om alles ten volle te waardeer.

Ek kan net vir die prawns soontoe gaan. yes

0
Meyerton
Profile picture for user Segekok

Segekok

Tue, 28/11/2017 - 08:37

Hoe het jy veiligheid, pad toestande en dies meer oor die algemeen in Moz gevind?

Ons sal jou terugvoering in die verband ook bair waardeer.

 Johann ek gaan beslis terugvoering gee.  Ek is besig met n storie oor die moets en moenies . Die grens prosedure en dies meer.

Maar wat veiligheid aan betref. Ons het veiliger daar gevoel in die aand 10 uur toe ons van een van die R & R verskaffers af terug geloop het kamp plek toe as wat ek in my eie huis voel. Die mense is baie vriendelik en behulp saam.

Die pad toestande is oor die algemeen baie beter as hier by ons. baie min POTHOLES gekry. Heelwat padblokades gekry maar het nie eenkeer gevoel dat hulle n bribe soek nie.  As als in orde is is daar geen probleem nie.  Hou net by die spoed. 

Doen huiswerk voor jy gaan. Sluit aan by die FB groep DRIVEMOZ 

Ek sal glad nie skroom om weer te gaan nie. Dalk weer vroeg volgende jaar.

 

0
Centurion
Profile picture for user Lolla

Lolla

Tue, 28/11/2017 - 08:53

Dit is n pragtige artikel. En wow! Wraggies n mooi uitsig. Dit lyk na n fees en great avontuur!

0
Vereeniging
Profile picture for user Harry Du Randt

Harry Du Randt

Tue, 28/11/2017 - 18:01

Dankie. Dit lyk baie lekker daar.

Bly julle het dit geniet.

Ek moet ook eendag n draai daar gaan gooi.

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Thu, 30/11/2017 - 07:27

Deon dankie vir facebook se raad ek gaan nou LD Defender soek die laaste moedelle wat gemaak is om so rig dat ek kan gritt gaan soos jy se daai LD moet gaan waar ek wil gaan

0
Pretoria
Profile picture for user Petro Pretorius

Petro Pretorius

Fri, 01/12/2017 - 21:45

Hier is groot opgewondenheid. Ons gaan ook by Boa Vista n draai maak en sien baie uit daarna na al die fotos en stories.

0
Pretoria
Profile picture for user Petro Pretorius

Petro Pretorius

Fri, 08/12/2017 - 07:39

Hoe lyk dit ons gaan sommer baie reen he in Boa Vista, ons ry Sondag. :(

0
Meyerton
Profile picture for user Segekok

Segekok

Fri, 08/12/2017 - 07:51

Julle moet dit geniet. Ek hoop julle het aangesluit by die FB groep DRIVEMOZ. 

Hou asb by die spoed, ry al 60 waneer jy by die 60 bordjie aankom. Daar is baie mozzies op die pad.

STUUR GROETE..

As daar iets is wat jy graag wil weet...  Ons is hier laugh al wou ek eerder daar gewees het.

Moet asb ook nie van die Runners by die grens gebruik maak nie.  Hulle gaan jou vat vir n ride en dit gaan julle baie kos. 

0

Jammer Harry sien nou eers jou vraag.  Nee die pad is geteer tot in Bilene. Die stukkie grondpad ( so 11 km) tot by BOA VISTA is glad nie sleg nie en kan met n gewone sedan ook gery word, As dit reen kan jy dalk probleme optel as jy nie versigtig is nie maar ook nie 4x4 nodig nie.  As jy na die strand toe gaan is dit so n bietjie van n ander storie.  Self met 4x4 gaan jy sukkel met die opkom slag van af die strand as jy nie gewoond is aan sand ry nie.  ( maak seker jy sal kan opkom voor jy afgaan.....)

Hoop dit antwoord jou vraag.\

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus