Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Strand verkeer.... Onrus woonwapark Wessel Strydom -3 hours ago
Ablusie blok Onrus woonwapark Goeie Hout -3 hours ago
Personeel ingesteldheid.... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -4 hours ago
Slep Onrus woonwapark Goeie Hout -4 hours ago
Onrus Pryse Onrus woonwapark Goeie Hout -4 hours ago
Onrus Onrus woonwapark Goeie Hout -4 hours ago

Len se Sleepkombinasie

Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader
Submitted by Len Loader on
Forums

My naam is Len Loader en ek verwelkom myself hier op die herboude nuwe Kampforum.  Len, ek hoop jy gaan lekker saamgesels soos op die ander forum waarvan die spelling my baie gepla het. Kamp Forum is nie twee woorde nie maar wel een word.  Ons nuutste forum Kampforum is nou reggespel !

Ek glo nie julle weet hoe lyk my sleepkombinasie nie en daarom plaas ek maar 'n fototjie.

""__

Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader

Len Loader

Sun, 25/02/2018 - 22:11

Hierdie draad sal geen geselskap ontlok met so 'n stupid opskrif nie.

Anton, kan jy dit asseblief na "Sleepkombinasies" verander en dit op 'n beter plek plaas ?

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Mon, 26/02/2018 - 12:50

Mooi Gerhard, ek het 'n soort gelyke wa by Buffelspoort gesien, kyk op my draad "2018 Buffelspoort", ek het daar fotos  gelaai van daai wa.

Pierre, jy moet op die "Add new  file",  op "Choose file" klik,  (onder die inset area) dan jou foto gaan "soek" met die funksie wat op kom, dan daarop klik. Daarna "Save", dsn gehoort jou foto te verskyn.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus