Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Geert dit is slegs om… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -4 hours ago
Block Forum Herstel en terugvoering Geert -4 hours ago
Chris B Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -5 hours ago
👍👍👍👍 Forum Herstel en terugvoering Gryswater -5 hours ago
Umfula is nie n slegte plek… Umfula Lapskag -5 hours ago
Leeu Kgalagadi Oktober 2026 Geert -6 hours ago

Forum op selfoon

Centurion
Submitted by Voortrekker on
Forums

Hi Almal.      EK wil net laat weet, julle mag dalk veranderinge sien in die platform wat die plasing van Inhoud blokke aanbetref.   Daar sal geen veranderinge in die funksionalitiet gemaak word nie, maar slegs die posisies van die blokke wat Nuwe Inhoud ens wys.

Die rede hoekom dit gedoen gaan word is om die platform meer vriendelik te maak vir lede wat ook van hulle fone af wil saam lees en gesels.

Die plan is om nog 'n blok middel bo te plaas wat die mees onlangse insette wys -  sodoende hoef lede wat met die selfoon lees, nie tot onder te scroll om die nuwe plasings te sien nie.  Dit behoort nie 'n groot verskil aan die forum se voorkoms te maak nie en ek voorsien dit behoort die lees nog makliker te maak.

As jy dus snaakse Inhoud blokke sien verskyn waar daar nooit so iets was nie, weet dit is ek wat besig is om die bogenoemde veranderinge in plek te bring.

Centurion

Voortrekker

Thu, 14/12/2017 - 16:34

Plesier Deon yes

Blok is ingestel.  Laat weet wat julle dink.   Dit is basies dieslfde as die "ONLANGSE INSETTE"  blok, maar bevat slegs die laaste 6 en wys die skrywer en nie onderwerp titel nie.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus