Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Toets foto Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -5 hours ago
Toets foto Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -5 hours ago
Toets foto Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -5 hours ago
Chris ek is besig om… Kgalagadi Oktober 2026 Voortrekker -5 hours ago
Neef ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -5 hours ago
epos Kgalagadi Oktober 2026 neef Herman -6 hours ago

Welkom Willie Brits

Vaalpark
Profile picture for user Johann L
Submitted by Johann L on
Forums

Baie welkom op die lekker forum Willie, hoop om baie van jou te hoor, leer.

Baie geluk ook met daai netjiese wa van jou, maggies dit is mooi.

Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Wed, 04/04/2018 - 10:16

As my se mense hier lees dan sal hulle dink dit is ek want hulle het my altyd (en nog) Willie genoem en ek het altyd gestry want my ID sê ek is Willem.

Welkom hier tussen ons mal mense Willie.

0

Ai Wilsur dit lyk my ons gaan maar almal gebuk onder die naam Willem /Willie /Willempie en selfs Wimpie

Ek weet nie hoekom daar so baie van die ou families nog al hulle kinders die ouers se name gegee het nie .In my familie is daar 4 Willem's nou verwys ons maar na Vuil Willem ,skeeloog Willem ,tronkvoel Willem en aasvoel Willem dan weet die familie van wie ons praat laugh

0
Waar my wa staan
Profile picture for user Arie

Arie

Fri, 06/04/2018 - 16:29

Ek haat ook die verkleining van name, maar ongelukig is my volle [en enigste] doop naam Arie, en let wel nie Arrie soos Warren my noem nie.

Ek sal verkies om die verkeling te verloor en bekend te staan as Ar.devil

0
Jozie
Profile picture for user TWTFAWC

TWTFAWC

Fri, 06/04/2018 - 16:35

Jan Viljoen in Randfontein.....

I was chucked into the bording house, he was a day scholar, they lived in Randfontein and his Father drove a Vespa..... White or cream???/

had to push start it then jump on... Then his Missus would climb on, and gather four dozen skirts....

Never forget his name

Antonious Wilhelmus Franscious Johannes Maria Essence......

Yip Maria......

The poor lad was teased mercesslesy

Think there's a case for verkleining....

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus