Baie welkom op die lekker forum Willie, hoop om baie van jou te hoor, leer.
Baie geluk ook met daai netjiese wa van jou, maggies dit is mooi.
Baie welkom. Puik wa die…
Baie welkom. Puik wa die Boasvarkie.
Kom deel gerus met ons van die planne en die bou van die Varkie...
As my se mense hier lees dan…
As my se mense hier lees dan sal hulle dink dit is ek want hulle het my altyd (en nog) Willie genoem en ek het altyd gestry want my ID sê ek is Willem.
Welkom hier tussen ons mal mense Willie.
Die naam Willie
Ai Wilsur dit lyk my ons gaan maar almal gebuk onder die naam Willem /Willie /Willempie en selfs Wimpie
Ek weet nie hoekom daar so baie van die ou families nog al hulle kinders die ouers se name gegee het nie .In my familie is daar 4 Willem's nou verwys ons maar na Vuil Willem ,skeeloog Willem ,tronkvoel Willem en aasvoel Willem dan weet die familie van wie ons praat ![]()
Ek haat die verkleining van…
Ek haat die verkleining van iemand se naam en of sommer enige bynaam.
Ek haat ook die verkleining…
Ek haat ook die verkleining van name, maar ongelukig is my volle [en enigste] doop naam Arie, en let wel nie Arrie soos Warren my noem nie.
Ek sal verkies om die verkeling te verloor en bekend te staan as Ar.![]()
Had a Dutch friend at school
Jan Viljoen in Randfontein.....
I was chucked into the bording house, he was a day scholar, they lived in Randfontein and his Father drove a Vespa..... White or cream???/
had to push start it then jump on... Then his Missus would climb on, and gather four dozen skirts....
Never forget his name
Antonious Wilhelmus Franscious Johannes Maria Essence......
Yip Maria......
The poor lad was teased mercesslesy
Think there's a case for verkleining....
Right we will call you ou…
Right we will call you ou Warrentjie as from now?
Dalk nog beter "Uncle…
Dalk nog beter "Uncle Doodletjie"
Ai ons kaap die draad nou lelik!!!
Sorry aan al die Neefs en Niggies![]()





Baie welkom Willie …
Baie welkom Willie
Mooi Bosvarkie