Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Toets foto laai Forum Herstel en terugvoering Gryswater -9 minutes ago
Johann ek was nou juis besig… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -4 hours ago
Chris B Forum Herstel en terugvoering Wessel Strydom -4 hours ago
Chris B... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -4 hours ago
Kennisgewing. Forum Herstel en terugvoering Johann L -4 hours ago
Kom ek probeer weer Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -4 hours ago

Subject by kommentare

Port Elizabeth
Submitted by Frieps on
Forums

Wanneer ons 'n inset lewer op 'n draad, moet ons iets invul by die Subject.  Sal die regte ding nie wees om net weer die oorspronklike naam van die onderwerp in te sit nie.  Soos bv. as iemand hier wil kommentaar lewer, sit net weer "Subject by kommentare" in vir jou subject.  Op die manier sal mens altyd weet onder watter draad die aktiewe onderwerp val.  As jy reeds daardie hele draad gelees het, sal jy dus nie weer daardie kommentaar kies vanaf die lysies links nie.   Ek dink dit gaan die drade beter uitsorteer.

Port Elizabeth

Frieps

Tue, 04/04/2017 - 16:18

Ek het dit nou getoets by Harry se draad.  Ek het dieselfde subject ingesit as Harry en toe verskyn dit net onder sy subject en nie my eie nie, onder die Onlangse insette.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus