Dankie Stoffel vir my valves! Hulle werk baie lekker om my grondseil vas te hou



Kan sien Stoffel ry n Ford…
Kan sien Stoffel ry n Ford... Het spaar valves.......
Deon, daai kom van n GWM af…
Deon, daai kom van n GWM af. Hulle is vervang met chroon valves vir skooner verbranding
Ek het ook vir lank ou kar…
Ek het ook vir lank ou kar valves gebruik, toe dink ek, ek is slim, en vervang dit met hierdie sagte mildsteel penne met die piering kop, wat 'n fout.
Dit is mos ligter in gewig as die valves glo my, ek sal weer vir my so agt ou valves gaan kry hier in Vanderbijlpark, hier sal iewers 'n Land Rover werkwinkels wees?
Johann, ek gebruik sommer 6"…
Johann, ek gebruik sommer 6" spykers met groot wassers en klein gaatjies, goedkoop, lig en as hy buig gooi hom weg.
Willem, dit is'n blink idee…
Willem, dit is'n blink idee.
Ek onthou nou dat jy dit noem, jy het voorheen ook daarvan melding gemaak?, oud word is nie vir sussies nie?
Ek het reeds nou so digitale "help my onthou" lysie op die foon, ek gaan die 6" spykers met washers daar op sit.
help my onthou" lysie op die…
help my onthou" lysie op die foon
moet net nie vergeet waar jou foon is nie ![]()
As iemand se Ford Ranger…
As iemand se Ford Ranger dalkies die gees gee (kwessie van tyd) ek soek ook van daai valves, werk veral 100% as jy toue moet inkap in harde grond soos die Kruger Park bv
Deon, daai kom van n GWM af…
Deon, daai kom van n GWM af
Stoffel nee.. as dit van n GWM af gekom het was hulle dalk gebuig...
Ek het ook 6 duim spykers…
Ek het ook 6 duim spykers met wassers. Ek het egter 'n "split" wasser wat ook die groter wasser in plek hou bygesit.
Daai vettie dakspykers sal…
Daai vettie dakspykers sal ook die jop doen, hy het mos sy eie wasser.
Hier kom nou briljante…
Hier kom nou briljante planne na vore?
Anton, jou spot jy, ek het wragties vergeet om dit op die onthou lysie te sit, en ek was by plaaslike harde ware winkel vanoggend?
Ek sit nou op die lysie vir Woensdag se BW besoek tyd, okay, dit is nou op.
Willem, ek het toe vir my so…
Willem, ek het toe vir my so klomp 6" spykers en washers gekry en dit by Buffelspoort gebruik. Dit werk baie goed, veral tussen die plavei stene, as die spyker buig, kap ek dit sommer gou weer reguit?
Ek het wel bietjie duur betaal vir dit hier in Vaalpark, maar wou nie al die pad Vanderbijl toe ry vir so paar goedjie nie.
Dakspykers...
Dakspykers het ingeboude wassers, is lekker dik, roes nie en het 'n soort skroefdraad wat keer dat hulle maklik uittrek. Goedkoop, oral beskikbaar en hou jare.
Ek gebruik ook enjin-"valves" maar my ou wederhelfte (weet natuurlik nie veel van enjin onderdele nie) vra altyd of sy vir my die "pistons" kan aangee !
Johann, ja by BWH is dit…
Johann, ja by BWH is dit redelik goedkoop.





Daai valves werk bvaie…
Daai valves werk bvaie lekker.