Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Geert, Dinokeng Camp and Leisure… Johann L -5 minutes ago
Nuwe restaurante in Kruger Kruger 2026 Geert -44 minutes ago
Geert se blou duimpies is… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -1 hour ago
Johann L Dinokeng Camp and Leisure… Geert -2 hours ago
Wessel, Dinokeng Camp and Leisure… Johann L -2 hours ago
Dinokeng kampe.... Dinokeng Camp and Leisure… Wessel Strydom -3 hours ago

BEGIN NUWE DRADE

Port Elizabeth
Submitted by Frieps on
Forums

Voortrekker het meeste van die onderwerpe van die forum wat gesneuwel het, oorgedra na hierdie een.  Dit was die regte ding om te doen want dit is waar ons begin het en dit kon nie verlore gaan nie.

Wat ons nou nodig het, is dat lede nuwe drade begin waar almal kan saamgesels.  Die Aktiewe Forum Onderwerpe moet nou nuwe onderwerpe word.   Tot dusver is daar nie veel nuwe onderwerpe hier begin nie en dit is wat ons nodig het om dinge weer aan te wakker.  Kom ons kyk hoeveel onderwerpe ons in die volgende paar dae kan begin.  :-)  Al vertel ons net 'n grappie, soos Dassie :-)

Ek dink ook ons skuld dit vir Voortrekker, na al die harde werk wat hy gedoen het.   Hier is mos baie van ons wat weet hoe!

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus