Die yskas in my braai area se 2de hanvatsel het gebreek toe Wijan gister die vrieskas oop maak.
Ek het toe maar vandag 'n plankie is die motorhuis gekry wat al lank rond lê, weet nie watse hout dit is nie maar hy is nogals hard. Ek het nie juis gereedskap vir hout nie maar het besluit om myself maar handig te maak en huwes begin.
Al wat ek gehad het om mee te werk was dié.


Met 'n gesukkel het ek die kon vas skroef.


Ek het niks aan die hout gesmeer nie en dit doen darem wat dit moet doen, hoop net dit hou.
voëlsit hout. 😂 Dankie,…
voëlsit hout.
😂
Dankie, dink jy is reg met die hout soort.
Tx. Die oorspronklikkes is…
Tx.
Die oorspronklikkes is dieselfde vorm, net plastiek.
Wow Willem! Jy is nie net …
Wow Willem! Jy is nie net 'n bobaas verver nie né? ![]()
Dankie Neef, die afwerking…
Dankie Neef, die afwerking is maar grof want dit is al tools wat ek gehad het, maar vir die braai area voldoen dit.
Dankie, maar beter afwerking…
Dankie, maar beter afwerking kort.
![]()
n Boer maak n plan. Baie…
n Boer maak n plan. Baie netjies gedoen Willem.
Willem, dit is netjies, jy…
Willem, dit is netjies, jy kan trots wees op daai handvatsel. So hout een sou jou 'n klomp geld gekos het, nou moet jy die ander ook vervang met sulke mooi handvatsels..👍
Johann, daar is net 3 en dit…
Johann, daar is net 3 en dit het ek vervang.
Nou het ek 'n gatgier om die yskas te verf.





Willem, goed gedoen. Lyk of…
Willem, goed gedoen. Lyk of dit so moet wees.
Dit lyk soos voëlsit hout. Die voëls het in die boom gesit.