Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Maurits Oktober 2026 saam gesels Jan Meyer -1 hour ago
Veilig tuis ??? Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
Triton -Honda- Nissan Alternatiewe sleepvoertuie Wessel Strydom -1 hour ago
Goeie nuus Verskoning Rona du Plessis -3 hours ago
Vir Maurits Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -4 hours ago
Dankie......... Verskoning Len Loader -4 hours ago

Yskas Handvatsels

Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits
Submitted by Willem Brits on
Forums

Die yskas in my braai area se 2de hanvatsel het gebreek toe Wijan gister die vrieskas oop maak.

Ek het toe maar vandag 'n plankie is die motorhuis gekry wat al lank rond lê, weet nie watse hout dit is nie maar hy is nogals hard.  Ek het nie juis gereedskap vir hout nie maar het besluit om myself maar handig te maak en huwes begin.

Al wat ek gehad het om mee te werk was dié.

.

.

Met 'n gesukkel het ek die kon vas skroef.

.

.

Ek het niks aan die hout gesmeer nie en dit doen darem wat dit moet doen, hoop net dit hou.

Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Fri, 03/05/2019 - 10:58

Willem, dit is netjies, jy kan trots wees op daai handvatsel. So hout een sou jou 'n klomp geld gekos het,  nou moet jy die ander ook vervang met sulke mooi handvatsels..👍

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus