Ek kyk 147 Kom Ons Braai en wonder wie is die baardman ?

Soos ek verder kyk besef ek maar dit is nie Neerf nie, maar wie is dit dan ?
Toe onthou ek maar ek het hulle al gesien.
Ja, dit is ons Kampforum TV sterre. Hettie en Jan van Velddrif, HetVis, Hettie en Jan.
HetVis, plaas vir ons die video hier asb.
My aarde Hetvis! Ons is…
My aarde Hetvis! ![]()
Ons is darem baie grand hier oppie kampforum om lede soos julle te hé! ![]()
Ek like daai pyp, mag ek…
Ek like daai pyp, mag ek maar die foto plaas ?
Lekke HetVis
Ek die episode gemis maar nou is julle beroemd lekke man kom vertel ons bietjie meer
OK, ek het ook die program…
OK, ek het ook die program gekyk maar nie besef dit is 'n forumlid nie! Hulle twee was wel my favourites want hul het die mooiste geaardhede gehad en sy sin vir humor was uitstekend. Hy het my nogal aan Neef Herman laat dink.
Mooi julle!
Hy het my nogal aan Neef…
Hy het my nogal aan Neef Herman laat dink.
Dit is seker maar 'n baard ding? ![]()
As julle die program gekyk…
As julle die program gekyk het sal julle ook dié onthou.

Dit lyk soooo lekker 👍
Dit is nie maklik om 'n foto op die TV te neem nie, want as jy die groen knoppie druk dan verander die TV beeld en kry jy 'n ander foto 😣
Baie aangename mense
Ek was aaangenaam verras ... die gemoedelikheid en sin vir humor het ek en my vrou gereeld laat lag..( en die tannie het die ordentlikheid om vir die gaste te vra of sy kan rook... en hulle stem in min wetende die tannie rook PYP)
Lanklaas so onmiddelik 'n "liking" in persone ontwikkel... dit lyk na goeie mense en ek sal graag eendag as ek in die weskus is hul besigheid ondersteun
Respek
Hallo Gudi. Ja ek voel…
Hallo Gudi. Ja ek voel dieselfde, moet gou plan maak om in die weskus te kom sodat ek saam met hulle kan gaan kamp ![]()
Wat van 'n kampforum.co.za…
Wat van 'n kampforum.co.za saamtrek daar rond, so Feb 2020???





147 ...
Well done dit is flippen (f@kken...
) nice gewees.