Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Beetsop Ertjie Sop! - Hester Kruis Jan Meyer -13 minutes ago
KI-oor die muur Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -43 minutes ago
Nou's ek honger!.... Ertjie Sop! - Hester Kruis Rona du Plessis -6 hours ago
Snert Ertjie Sop! - Hester Kruis Geert -9 hours ago
My jonger suster ... Ertjie Sop! - Hester Kruis Chris Boucher -9 hours ago
Vegetaries Ertjie Sop! - Hester Kruis neef Herman -9 hours ago

Welkom Herman de Jager

Centurion
Submitted by Voortrekker on
Forums

Welkom Herman de Jager!  Jy moet lekker saam met ons gesels en deel!

Levubu, Limpopo

Herman de Jager

Sat, 22/04/2017 - 14:56

Die langnaweek by die Albasini dam so 30 km van my huis. Ons kerk het n hengelkompetisie aan. n Baie goeie verskoning om lekker saam met my gesin te gaan kamp. Ek sal maar uie gebruik vir aas sodat die visse nie pla nie.

Ons is egter so 80 km van Punda Maria hek en ons  nie wag vir die winter hier in die noorde sodat ons daar kan gaan penne inslaan. Ons is sover reeds 8 gesinne van Levubu wat die naweek van 8 Mei daar gaan kamp met ons woonwaens

0
Port Elizabeth

Frieps

Sat, 22/04/2017 - 15:08

Geniet die forum en gesels lekker saam.   Jy gaan die grootste vis van almal vang met daai UI.smiley

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus