Goeie môre almal.
Die derde maand van die jaar het begin.
Mag elkeen die dag, die week en die maand geniet.
Goeie môre op die eerste dag…
Goeie môre op die eerste dag van herfs, geniet die seisoen.
Druk so paar kampe in voor die koue te erg raak, want koud, gaan ons koud kry die jaar.
Hierdie jaar gaan ek smack bam in die winter Drakensville toe, of my vrou wil of nie, ek will die sneeu gaan belewe.
Goeie more almal
More aan al die manne en maninne. Mooi dag vir julle. My laaste week by die huis voor ons vir twee weke Dwarswegsdtrand toe gaan vir leeglê.
Môre sê Kampforum
Ja nuwe maand en nuwe inperkings, hoop dit help.
Julle moet julle dag geniet terwyl die meeste van ons die tyf aftel na die volgende kamp.
Goeie more. Lekker Dinsdag…
Goeie more.
Lekker Dinsdag vir elkeen
Môre môre kan ons darem sê…
Môre môre kan ons darem sê môre is Vrydag![]()
![]()
Groot G is in the house
More groot G more forum gatskop dag vir almal vrede
Goeie môre almal. Nog 'n…
Goeie môre almal.
Nog 'n week is amper verby. Bietjie 'n deurmekaar week vir my maar ons gaan aan.
Werk al die hele week vanaf die huis. Beplan om môreoggend weer in te gaan kantoor toe.
Arie, ek sien jy is ook aanlyn.
Lekker dag vir elkeen.
Goeiemôre Stoffel en almal…
Goeiemôre Stoffel en almal wat nog hier gaan inloer ![]()
More almal! Stoffel ja ek…
More almal!
Stoffel ja ek is maar altyd aanlyn, te lui ( of is dit dalk te besig?) Om af te teken!
Ons moet beslis bymekaar uitkom as julle later in die maand hier rond is!
Al is dit bet vir ń koppie spoorweh koffie by Toeka!
Ek sal verkies as julle hier kom kuier, ek het mos nou ń persoonlike huishoudster( sy het ander pligte ook, maar ons praat nie saaroor nie!) wat my gaste onthaal terwyl ek aan my pyp sit en suig!
Nee ernstig ek wil brag oor my kamp opset hier, kyk menige huise in Sandton sal skaam kry!!
Arie, ons sal beslis by jou…
Arie, ons sal beslis by jou kom draai. Sondela is nie so ver nie. Net 'n klipgooi ver
Ek is weer op die lig, na so…
Ek is weer op die lig, na so 'n paar dae se harde werk op my vriend se plaas. Al wat ek raak lees is net beplanning Kruger wilde tuin toe, mooi so julle. Ek kan nou ernstig 'n plan in plek kry om die Kaap se tuin roete te gaan trotseer. Meer hier oor later soos Arie sê





Morning all
Ok so it's 5:45 in the blooming morning, and my one flask is in the rubbish bin...
Filled it, shook it & the stuffing bottom fell out...
Daar's die hele getoet in flenters...............
Gelukkig het ek twee flesse...............
Gaan netnou nog n fless aanmmak
THE STRUGGLE CONTINUES: -
Bought dood-gewoone Rickoffy to bring to work................ left it at home
SIGH...... If that's how the day starts... Sukkle om te dink hoe dit gaan eindig...
BY THE BY
Trying out a different type of mask.
Clear acrylic, covers from the bridge of my nose down, has ear loops that work like ordinary glasses, I can still put my "reading" glasses on, and it is lightweight enough to not bother me.
Reason, for the change, with a "cloth mask", after a short while the elastic loops hurt my ears and I'm forever dropping it down over my chin.
Also, I'm not comfortable with the hygene after a coupe of houres at work, so I'm forever washing it and drying it off in the microwave..
Using the blue-material masks, I donner the thing in the bin after a couple of houres (again hygene) and it's becomming expensive....
So far, seems to be working out...