Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear

luister nou wereldwyd stereo

help lekker reseptenuwe onderwerparrowgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

Kamp Algemeen

Description
As jy iets wil deel oor kamp, maat nie weet waar om dit te plaas nie, doen dit hier.

Amper tyd!

Heidelberg GP
Submitted by StephanS on Thu, 13/12/2018 - 20:05
Forums

Nog 3 slapies dan val ons in die pad Suidkus toe.

Die wa is deurgegaan en alles wat moet vas is vas. Tente, pale en penne gecheck en weer gecheck. Yskas is klaar aan en lekker koud (in die warm weer).

Eerste kamp met honde saam & geen elektrisiteit

Pretoria
Submitted by Aspiring-Recluse on Thu, 13/12/2018 - 11:07
Forums

Goeie dag almal! 

 

Ons was baie lanklaas op vakansie en ons vertrek hierdie komende Saterdag. Ons 4 honde kinders (Corgis) vat die pad saam ons en dit sal hulle eerste vakansie/kamp wees. Hulle is redelik fiks en hou graag van stap en avontuur. 

 

Desember Vakansie 2019

Daspoort Pretoria
Submitted by Willem Brits on Sun, 02/12/2018 - 11:11
Forums

Ek het laat geslaap met my bespreking die 1 November vir Desember 2019 by ATKV.  Ek stuur toe maar 'n e-pos na die Eiland Spa toe en lys so klompie staanplekke wat ek gemerk het wat ek gemaklik op kan staan.  So stuur Anri vir my 'n e-pos met die vraag wat is my datums, maar kry toe nie weer 'n a

Hulp asseblief : pakkie van Kaapstad na Hartenbos

Brackenfell, Weskaap
Submitted by Len Loader on Tue, 13/11/2018 - 17:20
Forums

Ek soek asseblief 'n geleentheid om 'n "camping cot" en matrassie  Hartenbos toe te stuur.  Ons peetkind van Pretoria , haar man en hul nuwe baba kamp in Blok E by ATKV Hartenbos vanaf 15 Desember.  Die "cot" weeg 15kg en is netjies in 'n sak verpak   -  800x450x400.  Kyk foto hieronder.