Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Huur Help met kamp beddens en… Geert -45 minutes ago
Kamp goete Help met kamp beddens en… Wessel Strydom -2 hours ago
Slaap - wat's dit? Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -8 hours ago
ogies toe Oktober 2026 saam gesels Voortrekker -9 hours ago
Hallo Deon Help met kamp beddens en… Rona du Plessis -10 hours ago
Len?? Verskoning Rona du Plessis -11 hours ago

Ons Sprite Swing

Secunda
Submitted by Sleep nou on
Forums

Soos julle weet na n langggg gesoek het ek en Berdien ons Swing gekoop ongelukkig kon ons nie gaan kamp met ons vakansie nie maar hopelik kry ons die naweek alles wat nog kort sy bed goed is nou in sal later foto neem pora porti in eetgery in borde panne is in tot ons low profile snow master met solar systeem is in en ja my wyn kabinet is leeg maar vandag maak ek hom vol ek en Berdien baie opgewonde nou hier wil ek julle vra help my met n naam virrie karavan van ons en ja ek weet party hou nie vannie idee nie laat waai met name asb mooi loop

Secunda

Sleep nou

Wed, 26/05/2021 - 07:42

Ons gaan die week begin met afdak vir karavan tans staan hy waar Navara moet staan 

0
Worcester

Wildehont

Wed, 26/05/2021 - 07:54

Netjiese wa, julle kan seker nie wag om te haak nie. Wanneer is die eerste kamp? My naam voorstel is Die Moller Joller. 

0

More Shawn

As jy 'n spesifieke afdak wil opsit vir jou wa, maak dit tog hoog genoeg sodat jy dit daar kan stoor, met sy dak oop gemaak. Dis altyd lekker om binne wa te beweeg met dak op, soos vir pak, uitpak en skoonmaak.

Die afdak op foto lyk effe laag daarvoor.

Het jy jou sonpanele gemonteer, of bedoel jy, jy het dit net ingelaai.?

0
Vaalpark

Johann L

Wed, 26/05/2021 - 08:33

Weereens baie geluk Shaun, dit is 'n netjiese wa daai.

Ek hou van Chris WH se voortsel "Die Moller Joller", heel gepas, of

Sleep Nou / Sleep Lekker

Die Mollers se Penthouse,

Ons Rond Slaap Huisie (no pun intendedwink).

 

0
Secunda

Sleep nou

Wed, 26/05/2021 - 16:18

Ek hou sover van allie name  Wessel die karavan staan solank onder ons bakkie se afdak gaan nou een bou vir karavan ja goeie idee afdak so wees dat jy die dak kan optel

0

...ons Sleepsel

Ons wag vir 'n verslag met fotos van die Sleepsel se eerste uitstappie!!!!

 

0
Secunda

Sleep nou

Tue, 01/06/2021 - 13:10

Ons beplan om n midweek by De voetpadkloof in te werk na my Julie 2021 Shutdown by werk dankie vir name my vrou hou sover baie van Sleep Nou / Sleep Lekker en Sleep nou / Slaap gou  Sleepsel Moller Joller sal ek haar vanaand se

0
Irene

Grootwind

Tue, 01/06/2021 - 13:44

Ander ding met 'n afdak se dak wat so laag is is die hitte van die afdak se dak wat baie naby aan die wa se dak is en waarskynlik skade kan veroorsaak. Daai meter of so ekstra spasie as die wa gestoor is gee net genoeg lugvloei dat die dak nie skade kry nie.

0

Ek het ook 'n afdak met 'n hoe dak by my vorig huis gehad. Ek maak toe die 3 sykante toe met diefwering/tralies, en skadunet om die son uit te hou. Die woonwa was waarneembaar warmer nadat kante toegemaak is en die lugvloei omtrent beperk was.

Vir dieselfde rede is 'n groot boom se koelte altyd koeler as enige skadunet en afdak, daar is altyd 'n trek en voeltjiemislaugh

 

0
Secunda

Sleep nou

Mon, 07/06/2021 - 12:26

Die Swing se travel blanket het gekom sodra caravan se cover kom gaan ek hulle haal en so n foto of twee gooi ons beplan om n vinnige langnaweek te beplan na de voetpadkloof toe of dalk Klein Kariba toe die julle maand is ons besig met stature inspeksies en total shutdown by werk so daai vier weke kan ek nerens gaan nie werk ook oor naweek

0
Secunda

Sleep nou

Tue, 20/07/2021 - 07:44

Die drie kwaart bed agter by yskas gaan ons permanente kuier , eet , laptop area word vandag gehoor die Tafel wat missing was het gekom so nou moet ons Boksburg toe gaan optel en somer n paar ander goed kry nou is die mollers van Secunda reg om swing te haak te sleep en n hond uit n bos te kamp

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus