Kuier in Montagu
Nou chip ek in tussen al die ander kampeerder, ons kry ook n beurt. Ons beplan om nou Mei maand in Montagu te gaan kamp en om lekker te gaan rus. Die laaste 18 maande was rof hier by ons met geen kampe nie, daarom nou my beurt. Gaan sommer die 30 dae bejaarde opsie vat.
- Read more about Kuier in Montagu
- 133 comments
- Log in or register to post comments
- 1691 views





