Forums
Ek weet nie regtig wat die ordentlike Afrikaans vir permanente subtitles is nie maar, is daar nie 'n manier om 'n subtitle onderaan insette te sit nie?
Bv. Myne is " Die lewe is 'n lied, die natuur maak die musiek"
Weet nie, dalk voel ek alleen so, dalk meer mense wat dink dit sou nice wees om te sien wat is mense se uit kyk op die lewe?
Bv:
____________________________________________________________________________
Die lewe is 'n lied, die natuur maak die musiek.
Anton, ek weet nie eers wat…
Anton, ek weet nie eers wat dit in engels is nie, dink dit is subtitles?
Het my handtekening probeer maar, dit wil nie op die screen wys nie![]()





Handtekeninge...
Handtekeninge...