Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Frankryk Springbok rugby Geert -12 hours ago
Frankryk of Engeland Springbok rugby Rona du Plessis -20 hours ago
Finaal Springbok rugby Geert -20 hours ago
Noordelike spanne Springbok rugby Geert -21 hours ago
Ja Springbok rugby Goeie Hout -22 hours ago
Kort net n bonus punt Springbok rugby Geert -1 day ago

Onder Skrifte

Vaalpark
Profile picture for user Johann L
Submitted by Johann L on
Forums

Ek weet nie regtig wat die ordentlike Afrikaans vir permanente subtitles is nie maar, is daar nie 'n manier om 'n subtitle onderaan insette te sit nie?

Bv. Myne is " Die lewe is 'n lied, die natuur maak die musiek"

Weet nie, dalk voel ek alleen so, dalk meer mense wat dink dit sou nice wees om te sien wat is mense se uit kyk op die lewe?

Bv:

____________________________________________________________________________

Die lewe is 'n lied, die natuur maak die musiek.

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus