Man ek weet nie.... Seker hier midde 1975 se kant...
Soos ek nou Rundu rondloop, kom ek by so groen 2 plaat stoofie wat toevallig onbewaak rond staan.....
Ooooo Nice se ekkies vir ekkies....... Midnight koffee...
Maar eers..... vat ek so ammo box, grou n gat onder my bed inni tent, en begrawe die ammo box... al so lekker slaap plekkie vir Stoofie...
Nou begin die stoorie einaardig raak, maar bly by my....
Toe ek weer kyk, wragtig, sit daai stoofie inne ammo-box wat onder my bed begrawe..... Sal Jy dit gloe....
Nou-ja, daai stoofie was al te guurig om so elke tweede aand uitgehaal te word, en coffee / tee / coco of wat ookal vir ek en my tent makkers te maak...
Maar soos die gesprek gaan. All good things must come to an end... Toe was dit tyd on state-side met FLOSSIE te gaan..
Dis waar die storie raak noe somme regtig baai einaardig.....
Glo dit, of glo dit nie,... To ek vir die eerste keer state-side my balsak uitgooi... Sowaar as ek hier staan, kom daai stoofie uit my sak... Somme diep onder al die kleure....
Hoe de hell dit daar binne gekom tot vandag toe. het ek nie die vaagte benul..
Enigst ding waaraan ek kan dink is, hy’t so voeltjie gehoor vluit dat ons waai, en sonder dat enige iemand daarvan weet, inni balsak gekruip....
deesdae...
Maak nie saak of die wind waai dat die seil so klap-klap, of die reen dreun so hard dat n mens nie jou eie gedagtes kan vestaan.....Tot vandag toe dien daaai selde ou army 2 plaat stoofie my nog steeds warm koffee / tee / coco / hot chockolate.... En somme stort water en enige iets wat ek wil eet as ek op kamp is....
Soos dinge is, het dit ook naadele... Man is dit lelik... Selfs na soo blik Rustoleum op-kikker...
En Swaar!. SHOE!
Maar oppi ander kant, man, kan dit kos kook... Skrik vir nixs.. Van scrambled eiers tot (my weergawe) pot-rost... Maar as ek nou so blikke Bully-beef oopmaak... Man! Raak daai stoofie sooo bly, en Sizzzle hy dan soos g’n ander stoof.... Dees-dae, veral vanaf ek my 5x5 Army tent dak gekry Sizzzzle daai stoofie somme soos die die ou dae to dit nog jonk-en-pronk was... so 40 + jaar gelede....
Amper of dit nou weer tuis voel.......... onder n 5x5 army tentse dak....
MY OU STAAT-MAKKER.. STOOFIE

Nou julle kan julle gesigte trek.... of mompel van lieg-lieg stories.... Ek.. ek gee glad nie om nie.....Se maar wat u wil....
That’s my story and I’m sticking to it.....
SPAGBOL ANNI GO.... YUM-YUM

ANDRE SMIT: Hi Warren,
Smaak dan vir my die klink na 'n $%#storie.
Wat ek wel glo is dat daardie stofies die geneigdheid het om in balsakke weg te kruip om van Mil Diens weg te kom.
Waarsku jou net -- daai mannetjie het twee moese klein gas spuitstukkies (in goeie afrikaans -- jets) binne in daai "volume" knoppies waarmee jy die grootte van die vlam op die brandertjies stel.
As jy dit êrens in die hande kry koop ten minste 2 stelle want hulle raak onbekombaar.
Enjoy daai stofie.
FREDA:Nee wat, Warren, jy vertel nou stories.
Wie begraaf sy stoof onder sy bed of in sy sak onder sy klere? Maar ek glo jy is lief vir jou stofie en dat hy lekker kos maak. Het jy al 'n hoender gaargemaak in It'l Dodat se enjin? Soos in Sitnievasnie s'n?
WARREN: Andre.. jaare later het ek n scrap een bygekom (so bloue) Ek't hom ge-strip en burners and valves gehou, kassie weg...
Hi Freda....
Basicilly that's a true story.... Up North getting gas was not the problem... We worked by gas-ligt on the radios,
Coffee / and stuff was also not a problem.... We just said to the cooks coffee / tea or me.... hehehe
They chose Coffee & tea & coco every time!!!!!!!
The problem was the stove... But I knew if I was found out I'd be in for the long jump... and the high jump... and lot's and lots, of running round, so yes... True enough, Very clandistine, kept it in an ammo box that I buried under my bed & we (only our tent, 7 chaps, sworn to secrecy) used it late nights / everybody else out on ops....
Worked like that for a couple of months, then I was seconded to 101 Batallion, and then it did not matter so much, 101 was a lot more lax..
That lasted for the rest of my diensplig, and then it...... Well, like I said....Decided to come State-side hehehehe




