Forums
Benodig hulp met kontak besonderhede van Rooiduin kamp teen Weskus.
Tannie Erene
Jy moet bespreek by Tannie Erene. erene1@telkomsa.net
Sy is seker nou omtrent 85, en woon in Lambertsbaai. Jy kry ook die sleutel by haar en gee dit weer daar af. Jy moet ten volle selfonderhoudend wees daar. Ten volle.
Hallo Martin. Welkom by…
Hallo Martin. Welkom by Kampforum.
Ai ek sal dit darem geniet om daar by Rooiduin te kan kamp.
Wanneer beplan julle om te gaan?





Martin-- Rooiduin
Middag Martin
Gaan soek dit onder kampeerplekke. Daar is 'n nr vir Rooiduin Zeven Puts.
Hoop jy kom reg