Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Hoe lekker lag ek nou Goeie hout se Noord & Oos… Goeie Hout -1 minute ago
Nes jy sê Goeie Hout. Ek kan… Aartappelsop (Vichyssoise) neef Herman -7 minutes ago
Geniet ook Netwerk 24… Media24 se koerante en… neef Herman -11 minutes ago
Hier kom 'n ding.... Ek gaan verloor!!! Rona du Plessis -1 hour ago
Goeie hout... Goeie hout se Noord & Oos… Wessel Strydom -2 hours ago
Goeie hout... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -2 hours ago

Rooiduin Weskus

Langebaan
Submitted by Martin Stoffberg on
Forums

Benodig hulp met kontak besonderhede van Rooiduin kamp teen Weskus.

Brits

Wessel Strydom

Tue, 24/01/2023 - 15:41

Middag Martin

Gaan soek dit onder kampeerplekke. Daar is 'n nr vir Rooiduin Zeven Puts.

Hoop jy kom reg

0
Worcester
Profile picture for user Wildehont

Wildehont

Tue, 24/01/2023 - 16:19

Jy moet bespreek by Tannie Erene. erene1@telkomsa.net
Sy is seker nou omtrent 85, en woon in Lambertsbaai. Jy kry ook die sleutel by haar en gee dit weer daar af. Jy moet ten volle selfonderhoudend wees daar. Ten volle. 

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Tue, 24/01/2023 - 18:22

Hallo Martin.  Welkom by Kampforum.

Ai ek sal dit darem geniet om daar by Rooiduin te kan kamp.yes  Wanneer beplan julle om te gaan?

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus