Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Ons " plattelandse"… November 2026 neef Herman -16 minutes ago
Ek stem saam .... November 2026 Chris Boucher -29 minutes ago
Dit het my en ... November 2026 Chris Boucher -50 minutes ago
so gevoel by stembus November 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
Narsis - raai van wie praat ek? November 2026 Len Loader -1 hour ago
VETO stem November 2026 Wessel Strydom -5 hours ago

Weskus Toer

Durbanville
Submitted by Jeanne Jones on
Forums

More , wat van Rondeberg oord, naby Clanwilliam en ook Donkieskraal op n werkende plaas. Vandaar kan jy mooi die Weskus oseaan sien. Baie mooi. Weskus het baaaaaie mooi kampplekke met huisies.

Brits

Wessel Strydom

Tue, 25/04/2023 - 07:37

Môre Jeanne

Ons het by Rondeberg bespreek vir kampering tydens ons blomme toer in September. Die idee is om vandaar in verskillende rigtings te verken. Wuppertal is reeds op ons lysie.

Dit blyk dat daar legio mooi oorde is waar mens kan oornag. Julle ouens in die WesKaap het omtrent 'n wye keuse van wegbreek opsies. 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus