Forums
Lyk my ek is alleen hierdie Desember. Kamp in New Zealand.
Môre Leeutemmer, jy moet dit…
Môre Leeutemmer, jy moet dit geniet, onthou net ons soek fotos van die kamp ding daar.
Hulle is 11 uur voor ons,…
Hulle is 11 uur voor ons, dus is dit nou 17:30 Maandag daar, is ek reg Leeu?





Leeutemmer ???
Môre, jy sal meer info moet gee.
Dit lees of jy in New Zealand werk, of woonagtig is. Is jou familie dan in Suid Afrika gedurende die maand.
Waarmee kampeer jy daar, woonwa, boswa, tent ???