Na aanleiding van Len se onderwerp oor vis braai:
Dit is nie vir verskoning nie, ek is die persoon wat moet pleit vir verskoning.
Ek het oor reageer en vra verskoning.
Ongelukkig was dit nie een van my beste dae gesamentlik met die koue nie vir die rede daarvoor, het ek ń maand gelede die slegte nuus ontvang dat my beste vriend, saam op skool, studeer, werk en weermag het erge brein kanker.
Gister het ek nuus ontvang dat hy nou heeltemal blind is en op doeke is en nog so jonk.
GK/DK
Dassie DK se naam is net DK. GK is deel van sy adres. Toevallig is sy vrou se naam Geraldine en GK dus haar voorletters. So, jy is eintlik in die kol met GK ook.![]()
Sterkte met jou vriend DK. Hierdie nare goed gebeur in die lewe. Ek hoop dit sal genadiglik met hom goed gaan onder die slegte omstandighede.
Ons ken almal vir Frans as 'n persoon wat nie gevoelens wil seermaak nie. Daarvoor het hyself al deur te veel diep waters gegaan. Ek glo hy sal jou verskoning aanvaar. Mooi van jou om jou fout te erken en die minste te wees.![]()
Se julle nou vir my n ding
Ag ekskuus dat ek nie op hoogte is .Net gedog dis die man se dubbel name lol





Vriend
Jammer om te hoor van jou vriend GK/DK dit is nooit lekker om sulke goed te lees .Sterkte daar vir julle en die persoon