Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Goeie more almal Cobb - Tips en idees Goeie Hout -2 hours ago
Elektrisiteit November 2026 Johann L -3 hours ago
Rona November 2026 Johann L -3 hours ago
Gister se erge hitte... November 2026 Rona du Plessis -13 hours ago
Goeie Hout,... Cobb - Tips en idees Rona du Plessis -14 hours ago
Goeie hout... Cobb - Tips en idees Wessel Strydom -14 hours ago

Allerlei Kamp Toerusting

Durbanville
Submitted by KobusO on

Goeie dag,

Ons is besig met afskaal projek en het nog 'n klompie kamp goed in die motorhuis. Ons gaan dit beslis nie weer gebruik nie. Daar is oa kampstoele, vinnige opslaan stort "cubicle" etc. 

Hier is geen koste aan verbonde nie, net dat u dit sal kan gebruik en die veld geniet.

Laat my asb dringend weet, 

dankie,

Kobus

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus