Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Goeie Hout,... Cobb - Tips en idees Rona du Plessis -47 minutes ago
Goeie hout... Cobb - Tips en idees Wessel Strydom -54 minutes ago
Geert Cobb - Tips en idees Goeie Hout -1 hour ago
Wyse besluit Len gaan weer Kruger Wildtuin… Geert -7 hours ago
"Smart move" Len gaan weer Kruger Wildtuin… Wessel Strydom -9 hours ago
Wessel se vraag : Len gaan weer Kruger Wildtuin… Len Loader -9 hours ago

Cobb - Tips en idees

Pretoria
Profile picture for user Geert
Submitted by Geert on
Forums

Cobb

Pretoria
Profile picture for user Geert

Geert

Mon, 14/09/2026 - 18:28

Ja, Jimmy is n heerlike basting sous. 

Ek het laas hierdie hoender marinade gekoop...ook heel lekker

0
Kaap

Goeie Hout

Mon, 02/11/2026 - 18:49

hallo Geert. Sondag n halwe lamsboud in COBB gehad.

Prentjie mooi en heerlik sappig.

Net jammer Baronne van Nederburg het opgeraak....

0
Dullstroom

Rona du Plessis

Mon, 02/11/2026 - 19:40

verskoon dat ek so dwars hier inkom op iets wat vir Geert bedoel was😁, maar terwyl ek nou so nuuskierig is, vertel asb. hoe jy die lamsboud gaargemaak het. Om te weet hoeveel, en hoe jou kole versprei was sal help. Ook of jy dit in foelie toegedraai het en die gaarmaaktyd. Hoop jy sal jou geheime deel.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus