Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Slaap - wat's dit? Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -4 hours ago
ogies toe Oktober 2026 saam gesels Voortrekker -5 hours ago
Hallo Deon Help met kamp beddens en… Rona du Plessis -6 hours ago
Len?? Verskoning Rona du Plessis -7 hours ago
Een dood Oktober 2026 saam gesels Johann L -7 hours ago
Geelvis Padlangs deur die RSA - Dis… Wessel Strydom -7 hours ago

Gen 3 Drie deur Jimny

Durbanville
Submitted by Jeanne Jones on
Forums

Middag vriende. Ek vra raad asb. Ek is raadop gesoek en die agent vat my vir n pop. Ek soek n fish tail bulp fitting vir parkeer en rem agterlig. Agente wil die hele groot lig eenheid verkoop. Waar kan ek nog soek. Dankie

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Thu, 24/04/2025 - 14:15

..............probeer Goeie Hoop Onderdele in Brackenfell.

Ek het nooit iets gesoek wat hulle nie kon verskaf nie.  As jy die ou, stukkende een kan saamneem, soveel beter.

0
Oudtshoorn

neef Herman

Thu, 24/04/2025 - 15:48

Jeanne, die fish tail wat jy van praat. Is dit die bulb holder wat jy uitklik om by die geblaasde gloeilamp te kom.

0
Oudtshoorn

neef Herman

Fri, 25/04/2025 - 19:25

Jeanne, deesdae is die " lamp holders" deel van die " casting" waar jy die lens afhaal en dan die bulbs van voor af  ruil. Hier sal jy ń kompleet lig moet koop as dit breek. Bv Land Rover

Ander weer, haal jy die lamp holder agter uit, om bulb te ruil. Bv my Toyota. Die soort staan jy ñ kans om ń geskikte holder te kry as jy dit saamvat scrapyard toe. Ek het al op Take a lot sulke items gesien.

As jy baie handing is met die regte gereedskap kan mens ń plan maak.

0
Pretoria

Geert

Mon, 28/04/2025 - 03:12

Loer op Goldwagen se website...hopenlik kan jy daar goedkoper regkom

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus